Die Suid-Afrikaner is ‘n splinternuwe webtuiste wat jou op hoogte hou van die jongste nuus in jou moedertaal. Die Suid-Afrikaner het sy debuut gemaak in 2023, in die afwesigheid van voldoende Afrikaanse aanlyn nuus publikasies wat toeganklik is vir almal.
Die Suid-Afrikaner se doel is om alle Afrikaners ingelig te hou oor dinge wat saakmaak, van nuus, sport tot leefstyl en meer.
Met meer as 20 jaar se ondervinding in die bedryf, ken ons ons storie. Ons inhoud is feitelik en onpartydig. Ons sȇ dit soos dit is.
Ons gebruik die Smartcat AI-plugin op Die Suid-Afrikaner se WordPress om die artikels in Afrikaans te vertaal en publiseer.
Volg net die 10 maklike stappe wat hier gegee word.